Chris님의 프로필Chris van Wyk사진블로그리스트기타 ![]() | 도움말 |
Chris van WykMy plekkie in die son...gun my dit !!! |
|||||
|
5월 22일 Onderstebo en Gatagterstevoor …My upside- down world. Stanger is North of Durban Kelso is South of Durban Stanger Railway station is 78m above sea level Durban Metrorail yard is 27,5m above sea level Kelso Railway station is 6m above sea level Stanger is located on a higher level than Durban Kelso is located on a lower level than Durban Unequal train numbers depict “Down” trains Equal train numbers depict “Up” trains “Down” trains, (unequal numbers), are running from Durban to Stanger “Up” trains, (equal numbers), are running from Durban to Kelso Therefore we are going, (uphill), down North to Stanger in our “down” train And, (downhill), up South to Kelso in our “up” train Therefore North is down And South is up Low is high and high is low ? Does all the above make sense to you? To me neither, but in order not to be classified as high, I have to believe all of this that, to me, makes no sense. 3월 15일 Nog steeds skaars …Dis nou soos dit gaan, as jy besig is, is jy besig, alweer Live Writer installeer, hierdie keer nie weens ‘n Crash nie, maar omrede ek my harde skyf vervang het met ene wat twee keer soveel spasie het. Hoop ek kom weer hier uit voor die volgende een … Intussen hou Microsoft se Train Simulator my ook so besig dat ek myself nie kan draai nie. Sal kyk of ek een of ander tyd hier iets kan begin opsit van wat ek met die goedjies aanvang. O ja, as jy my op Facebook wil soek, ek verstaan daar is meer as een Chris van Wyk, kyk vir die klein blou mouterbaikie… Lekker alles, Chris 2월 7일 My lang afwesigheid …As jy die laaste tyd hier ‘n draai gemaak het, en gewonder het oor wat van my geword het, ek skop nog sterk, maar het my met onder andere Facebook, ens. besig gehou en na ‘n “hard drive crash” ‘n tyd gelede, het ek vandag eers weer Windows se Live Writer installeer. Hoop om weer goed binnekort te begin opsit as ek kry wat interressant genoeg is om hierdie spasie te haal. Chris. 6월 30일 Is dit nie waar nie...?Obituary |
|
||||
|
|