Chris님의 프로필Chris van Wyk사진블로그리스트기타 ![]() | 도움말 |
|
3월 15일 Nog steeds skaars …Dis nou soos dit gaan, as jy besig is, is jy besig, alweer Live Writer installeer, hierdie keer nie weens ‘n Crash nie, maar omrede ek my harde skyf vervang het met ene wat twee keer soveel spasie het. Hoop ek kom weer hier uit voor die volgende een … Intussen hou Microsoft se Train Simulator my ook so besig dat ek myself nie kan draai nie. Sal kyk of ek een of ander tyd hier iets kan begin opsit van wat ek met die goedjies aanvang. O ja, as jy my op Facebook wil soek, ek verstaan daar is meer as een Chris van Wyk, kyk vir die klein blou mouterbaikie… Lekker alles, Chris 댓글 (1개)
트랙백이 블로그의 트랙백 URL은 다음과 같습니다. http://chrisvanwyk.spaces.live.com/blog/cns!E3DA592378652B1!1219.trak 이 블로그를 참조하는 웹 로그
|
|
|